angel [boodskap #130940] |
Sun, 19 April 2020 07:01 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
angel
Afbreking: an•gel
Selfstandige naamwoord: angel
Meervoud: angels
Verkleinwoord: angeltjie
Meervoud van verkleining: angeltjies
Betekenis:
• Die orgaan waarmee bye, skerpioene en soortgelyke diere mee steek.
• (figuurlik) Iets wat seermaak of kwets.
Gebruik:
• Die by se angel het in die steekwond agtergebly.
• Dood, waar is jou angel?
Afgelei:
• gifangel
• voetangel
Vertaling:
Engels: sting, dart
Nederlands: angel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|