vlugteling [boodskap #130938] |
Sun, 19 April 2020 06:11 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vlugteling
Afbreking: vlug•te•ling
Uitspraak: /ˈflœχtələŋ/
Selfstandige naamwoord: vlugteling
Meervoud: vlugtelinge
Verkleinwoord: vlugtelinkie
Meervoud van verkleining: vlugtelinkies
Betekenis:
• Iemand wat vlug om gevaar te ontwyk en veiligheid te vind (soos van 'n oorlog, uit angs vir vervolging, ens.).
• 'n Persoon wat voortvlugtig is.
Gebruik:
• Noodtoestand kan veroorsaak dat 'n groot aantal mense hulle huise moet verlaat en vlugtelinge word.
Afgelei:
• vlugtelingkamp
• vlugtelingvraagstuk
Vertaling:
Engels: fugitive, runaway, refugee
Nederlands: vluchteling
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|