verslaan [boodskap #130934] |
Sat, 18 April 2020 17:58 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verslaan
Afbreking: ver•slaan
Uitspraak: /fərˈslɑːn/
Werkwoord: verslaan
Verlede tyd: het verslaan
Teenwoordige deelwoord: verslaande
Betekenis:
• 'n Teenstander te bowe kom; oorwin.
• Krag of smaak verloor.
Gebruik:
• Moses en die Israeliete het hom en sy volk verslaan toe hulle uit Egipte opgetrek het. [Deuteronomium 4:46]
• Die bier het verslaan.
Vertaling:
Engels: to beat, defeat; to go flat, stale
Nederlands: verslaan
Byvoeglike naamwoord: verslaan
Attributief: verslane, verslaande
Betekenis:
• Oorwin.
• Sonder krag, geur of smaak.
Gebruik:
• Die volk is verslaan.
• Die brood is reeds verslaan.
Vertaling:
Engels: defeated, beat; go flat, stale
Nederlands: verslaan
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|