Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verlies
verlies [boodskap #130932] Sat, 18 April 2020 17:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
verlies
Afbreking: ver•lies
Uitspraak: /fərˈlis/


Selfstandige naamwoord: verlies
Meervoud: verliese
Verkleinwoord: verliesie
Meervoud van verkleining: verliesies

Betekenis:
• Wat verloor word of verlore is.

Gebruik:
• Sy vertrek na Amerika is 'n groot verlies vir ons land.
• Die maatskappy het groot verliese gely.

Antoniem:
• wins

Afgelei:
• geheueverlies
• drukverlies
• stroomverlies
• warmteverlies
• waterverlies

Vertaling:
Engels: loss, bereavement
Nederlands: verlies

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: veldfliek
Volgende onderwerp: verpas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 21:53:15 UTC 2025