veldfliek [boodskap #130931] |
Sat, 18 April 2020 16:18 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
veldfliek
Afbreking: veld•fliek
Samestelling: veld + fliek
Uitspraak: /ˈfɛlt.flik/
Selfstandige naamwoord: veldfliek
Meervoud: veldflieks
Betekenis:
• Plek waar 'n rolprent in die opelug gelyk word.
Gebruik:
• Die skool samel fondse in deur 'n veldfliek op hulle rugbyveld aan te bied.
Sinoniem:
• inry
• inrybioskoop
• inryteater
• veldbioskoop
Afgelei:
• veldfliekkaartjies
Vertaling:
Engels: drive-in cinema, drive-in movie
Nederlands: drive-inbioscoop
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|