Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » waaghalsig
waaghalsig [boodskap #130929] Sa., 18 April 2020 15:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24354
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
waaghalsig
Afbreking: waag•hal•sig


Byvoeglike naamwoord: waaghalsig
Vergrotende trap: waaghalsiger
Oortreffende trap: waaghalsigste
Attributief: waaghalsige

Betekenis:
• Met baie durf en waagmoed.

Gebruik:
• Hoewel individuele temperamente verskil, het seuns 'n sterker drang om hulself te laat geld, hulle is waaghalsiger en word vinniger as meisies geprikkel.

Sinoniem:
• roekeloos

Afgelei:
• waaghalsigheid

Vertaling:
Engels: daring, reckless, foolhardy, adventurous
Nederlands: waaghalzerig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ure
Volgende onderwerp: veertig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Jan. 27 14:10:13 UTC 2026