uiltjie [boodskap #130923] |
Sat, 18 April 2020 12:45 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
uiltjie
Afbreking: uil•tjie
Samestelling: uil + -tjie
Selfstandige naamwoord: uil
Meervoud: uile
Verkleinwoord: uiltjie
Meervoud van verkleining: uiltjies
Betekenis:
• 'n Klein uil.
Gebruik:
• Daar dit 'n uiltjie in die boompie.
Spreekwoord:
• Hy knip 'n uiltjie. [Hy slaap 'n rukkie.]
Vertaling:
Engels: small owl
Nederlands: uiltje
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|