tor [boodskap #130919] |
Sat, 18 April 2020 11:04 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tor
Afbreking: tor
Uitspraak: /tɔr/
Selfstandige naamwoord: tor
Meervoud: torre
Verkleinwoord: torretjie
Meervoud van verkleining: torretjies
Betekenis:
• 'n Kewer wat se vlerke onder stewige dekblaaie inskuif, wat verrotte materiaal en humus vreet.
Gebruik:
• Die boom is vol torre.
Vergelyking:
• So dronk soos 'n tor.
Sinoniem:
• kewer
Vertaling:
Engels: beetle
Nederlands: tor
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|