toestel [boodskap #130916] |
Sat, 18 April 2020 09:14 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
toestel
Afbreking: toe•stel
Uitspraak: /ˈtu.stɛl/
Selfstandige naamwoord: toestel
Meervoud: toestelle
Verkleinwoord: toestelletjie
Meervoud van verkleining: toestelletjies
Betekenis:
• 'n Werktuig wat uit meer as een onderdeel bestaan.
Gebruik:
• 'n Geiser is 'n toestel met 'n element wat huise van warm water voorsien.
Sinoniem:
• apparaat
• masjien
• werktuig
Vertaling:
Engels: device, appliance, apparatus
Nederlands: toestel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|