Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tiekie
tiekie [boodskap #130914] Sat, 18 April 2020 08:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die Sammy Marks-tiekie wat in 1898 gemunt is.
Die Sammy Marks-tiekie wat in 1898 gemunt is.
Keersy van die Sammy Marks-tiekie.
Keersy van die Sammy Marks-tiekie.
tiekie
Afbreking: tie•kie
Uitspraak: /ti.ki/


Selfstandige naamwoord: tiekie
Meervoud: tiekies

Betekenis:
• 'n Klein muntstuk met die waarde van drie pennies wat voor die desimale geldstelsel as betaalmiddel in Suid-Afrika en elders gebruik is.

Gebruik:
• Op elke tiekie was daar drie bondels hout en 'n protea afgebeeld.

Sinoniem:
• trippens

Afgelei:
• langtiekie
• tiekieaand
• tiekieboks
• tiekiedraai

Vertaling:
Engels: tickey, threepence

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: telluur
Volgende onderwerp: tiekieboks
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 21:50:06 UTC 2025