tekkie [boodskap #130910] |
Fri, 17 April 2020 19:32 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tekkie
Afbreking: tek•kie
Uitspraak: /ˈtɛ.ki/
Selfstandige naamwoord: tekkie
Meervoud: tekkies
Verkleinwoord: tekkietjie
Meervoud van verkleining: tekkietjies
Betekenis:
• 'n Skoen van seil wat tydens oefening of by slenterdrag gedra word.
Gebruik:
• Sy dra graag jeans en tekkies.
Afgelei:
• hardlooptekkie
Vertaling:
Engels: athletic shoe, trainer, sneaker
Nederlands: sportschoen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|