teekoppie [boodskap #130907] |
Fri, 17 April 2020 18:42 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
teekoppie
Afbreking: tee•kop•pie
Samestelling: tee + koppie
Uitspraak: /ˈtɪə̯ˌkɔ.pi/
Selfstandige naamwoord: teekoppie
Meervoud: teekoppies
Verkleinwoord: teekoppietjie
Meervoud van verkleining: teekoppietjies
Betekenis:
• 'n Koppie waaruit tee gedrink word.
Gebruik:
• Verkies jy 'n beker of 'n teekoppie?
• Ouma kan die blare in 'n teekoppie lees.
Vertaling:
Engels: teacup
Nederlands: theekopje
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|