| tabernakel [boodskap #130901] |
Vr., 17 April 2020 09:25 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24152 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Voorstelling van 'n tabernakel.
tabernakel
Afbreking: ta•ber•na•kel
Uitspraak: /ˌta.bərˈnɑː.kəl/
Selfstandige naamwoord: tabernakel
Meervoud: tabernakels
Verkleinwoord: tabernakeltjie
Meervoud van verkleining: tabernakeltjies
Betekenis:
• 'n Heilige Joodse tent wat as tydelike tempel gebruik is.
Gebruik:
• 'n Wolk het die tent van ontmoeting oordek, en die magtige teenwoordigheid van die Here het die tabernakel gevul. [Eksodus 40:34]
Vertaling:
Engels: tabernacle
Nederlands: tabernakel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|