swaan [boodskap #130900] |
Fri, 17 April 2020 09:09 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
swaan
Afbreking: swaan
Uitspraak: /svɑːn/
Selfstandige naamwoord: swaan
Meervoud: swane
Verkleinwoord: swaantjie
Meervoud van verkleining: swaantjies
Betekenis:
• 'n Eendvoël met 'n sierlike lang nek in die genus Cygnus.
Gebruik:
• 'n Swaan is groter as 'n gans en het 'n langer nek met korter pote.
Vertaling:
Engels: swan
Nederlands: zwaan
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|