afvalmateriaal [boodskap #130894] |
Thu, 16 April 2020 18:04 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
afvalmateriaal
Afbreking: af•val•ma•te•ri•aal
Samestelling: afval + materiaal
Selfstandige naamwoord: afvalmateriaal
Meervoud: afvalmateriale
Betekenis:
• Materiaal wat nie meer benodig word nie en weggegooi of vir 'n ander doel herwin of aangewend kan word.
Gebruik:
• Die kinders bou 'n vlot van afvalmateriaal soos plastieksakke en herwonne koeldrankbottels wat aan mekaar vasgemaak word.
Vertaling:
Engels: waste material, scraps
Nederlands: afvalmateriaal
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|