revue [boodskap #130893] |
Thu, 16 April 2020 17:33 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
revue
Afbreking: re•vue
Selfstandige naamwoord: revue
Meervoud: revues
Betekenis:
• Teatervertoning bestaande uit 'n aaneenskakeling van sang, dans en toneel in die vorm van komiese of satiriese sketse.
Gebruik:
• Dis konserttyd en die studente beplan om 'n lewendige revue van hul ondervindinge en musieknommers te lewer.
Vertaling:
Engels: revue
Nederlands: revue
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|