besorg [boodskap #130891] |
Thu, 16 April 2020 07:51 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
besorg
Afbreking: be•sorg
Byvoeglike naamwoord: besorg
Vergrotende trap: besorgder
Oortreffende trap: besorgste
Attributief: besorgde
Betekenis:
• Bekommerd wees oor; met sorg en angs gevul.
Gebruik:
• Ons is besorg oor jou.
Afgelei:
• besorgdheid
Vertaling:
Engels: worried, concerned, agitated, anxious, preoccupied
Nederlands: bezorgd
Werkwoord: besorg
Verlede tyd: het besorg
Betekenis:
• Iets of iemand êrens heen neem.
• Iets veroorsaak.
Gebruik:
• Ons sal die kinders voor 21:00 veilig tuis besorg.
• Die wasmasjien besorg ons baie probleme.
Wisselvorm:
• besóre
• besorge
Vertaling:
Engels: to deliver, provide
Nederlands: bezorgen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|