tuisland [boodskap #130889] |
Wed, 15 April 2020 20:30 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tuisland
Afbreking: tuis•land
Samestelling: tuis + land
Selfstandige naamwoord: tuisland
Meervoud: tuislande
Verkleinwoord: tuislandjie
Meervoud van verkleining: tuislandjies
Betekenis:
• 'n Outonome gebied vir 'n volk of stam waar hulle hul tradisies kan uitleef en deur hul eie mense regeer kan word.
Gebruik:
• Van die tien voormalige tuislande (Bantoestans) in Suid-Afrika het slegs vier selfregerend geword.
Afgelei:
• tuislandbeleid
Vertaling:
Engels: homeland
Nederlands: thuisland
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|