Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stokkielekker
stokkielekker [boodskap #130886] Wed, 15 April 2020 19:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Stokkielekker.
'n Stokkielekker.
stokkielekker
Afbreking: stok•kie•lek•ker
Samestelling: stokkie + lekker
Uitspraak: /ˈstɔ.kiˌlɛ.kər/


Selfstandige naamwoord: stokkielekker
Meervoud: stokkielekkers

Betekenis:
• 'n Harde lekker aan 'n stokkie.

Gebruik:
• 'n Plat stokkielekker is minder gevaarlik vir jong kinders as bolletjie-stokkielekkers.

Sinoniem:
• suigstokkie

Vertaling:
Engels: lollipop, lolly
Nederlands: lolly, lekstok

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: steenkool
Volgende onderwerp: stoomroller
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 21:57:08 UTC 2025