stadsaal [boodskap #130883] |
Wed, 15 April 2020 18:32 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
stadsaal
Afbreking: stad•saal
Samestelling: stad + saal
Uitspraak: /ˈstat.sɑːl/
Selfstandige naamwoord: stadsaal
Meervoud: stadsale
Verkleinwoord: stadsaaltjie
Meervoud van verkleining: stadsaaltjies
Betekenis:
• Gebou wat aan 'n stad se plaaslike owerheid behoort waarin openbare vergaderings, opvoerings ens. gehou word.
Gebruik:
• Pretoria se stadsaal, wat suid van Kerkplein en reg oorkant die Transvaal-museum geleë is, is in 1931 gebou en in 1935 ingewy.
Vertaling:
Engels: city hall, town hall
Nederlands: stadhuis, gemeentehuis
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|