Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lenig
lenig [boodskap #130881] Wed, 15 April 2020 11:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
lenig
Afbreking: le•nig


Byvoeglike naamwoord: lenig
Vergrotende trap: leniger
Oortreffende trap: lenigste
Attributief: lenige

Betekenis:
• Met lang, soepel ledemate; buigsaam en beweeglik; slap.

Gebruik:
• 'n Verspringatleet wat lank en lenig is se aanloop sal noodwendig langer wees as 'n atleet wat kort en bonkig is.

Sinoniem:
• maer
• slank
• soepel

Antoniem:
• bonkig

Afgelei:
• lenigheid

Vertaling:
Engels: agile, flexible
Nederlands: lenig


Werkwoord: lenig
Verlede tyd: het gelenig

Betekenis:
• Om te versag of te verlig; draaglik maak.

Gebruik:
• Kom ons lenig die mense se nood met 'n skamele donasie.

Vertaling:
Engels: to alleviate, relieve
Nederlands: lenigen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: strepieskode
Volgende onderwerp: tweedrag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 21:54:09 UTC 2025