staafkode [boodskap #130879] |
Tue, 14 April 2020 20:39 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
staafkode
Afbreking: staaf•kode
Samestelling: staaf + kode
Uitspraak: /ˈstɑːfˌkʊə̯də/
Selfstandige naamwoord: staafkode
Meervoud: staafkodes
Verkleinwoord: staafkodetjie
Meervoud van verkleining: staafkodetjies
Betekenis:
• 'n Kode in die vorm van smal strepies op produkte waarmee produkinligting met 'n skandeerder afgetas kan word.
Gebruik:
• As die staafkode beskadig is, moet die winkelier die prys op die kasregister insleutel.
Sinoniem:
• strepieskode
Vertaling:
Engels: barcode
Nederlands: streepjescode, barcode
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|