spoedbult [boodskap #130877] |
Tue, 14 April 2020 20:02 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
spoedbult
Afbreking: spoed•bult
Samestelling: spoed + bult
Uitspraak: /ˈsput.bœlt/
Selfstandige naamwoord: spoedbult
Meervoud: spoedbulte
Verkleinwoord: spoedbultjie
Meervoud van verkleining: spoedbultjies
Betekenis:
• Verhoging in die pad om mense te dwing om stadiger te ry.
Gebruik:
• Die hoë spoetbult het die lae sportmotor se onderstel beskadig.
Sinoniem:
• spoedhobbel
Vertaling:
Engels: speed bump
Nederlands: verkeersdrempel, verkeersheuvel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|