Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » speelgrond
speelgrond [boodskap #130876] Tue, 14 April 2020 19:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Speelgrond met klim- en klouterapparate.
'n Speelgrond met klim- en klouterapparate.
speelgrond
Afbreking: speel•grond
Samestelling: speel + grond
Uitspraak: /ˈspɪəl.χrɔnt/


Selfstandige naamwoord: speelgrond
Meervoud: speelgronde
Verkleinwoord: speelgrondjie
Meervoud van verkleining: speelgrondjies

Betekenis:
• Terrein waar kinders kan speel en baljaar.

Gebruik:
• Die kleuterskool beskik oor 'n groot speelgrond met 'n wye verskeidenheid speelgoed.

Vertaling:
Engels: playground
Nederlands: speelplein

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sous
Volgende onderwerp: spoedbult
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 22:00:12 UTC 2025