regisseer [boodskap #130874] |
Tue, 14 April 2020 19:17 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
regisseer
Afbreking: re•gis•seer
Werkwoord: regisseer
Verlede tyd: het geregisseer
Betekenis:
• Leiding neem en artistieke leiding gee met die maak van 'n fliek, TV-program, toneelstuk, radioprogram, opera, ens.
Gebruik:
• Sy het haar dramagraad aan die Universiteit van Pretoria behaal en sy skryf en regisseer ook haar eie kortfilms.
Verwant:
• regisseur (s.nw.)
Spelfout:
• regiseer
Vertaling:
Engels: to direct
Nederlands: regisseren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|