sonnig [boodskap #130873] |
Tue, 14 April 2020 19:04 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sonnig
Afbreking: son•nig
Uitspraak: /ˈsɔnəχ/
Byvoeglike naamwoord: sonnig
Vergrotende trap: sonniger
Oortreffende trap: sonnigste
Attributief: sonnige
Partitief: sonnigs
Betekenis:
• Met volop sonskyn.
Gebruik:
• Terwyl sy in Engeland was het sy verlang na Suid-Afrika se sonnige weer.
Antoniem:
• bewolk
Afgelei:
• sonnigheid
Vertaling:
Engels: sunny
Nederlands: zonnig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|