Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » spysenier
spysenier [boodskap #130872] Tue, 14 April 2020 18:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
spysenier
Afbreking: spy•se•nier


Selfstandige naamwoord: spysenier
Meervoud: spyseniers
Verkleinwoord: spyseniertjie
Meervoud van verkleining: spyseniertjies

Betekenis:
• Persoon of maatskappy wat klaargemaakte kos lewer en voorsit (soos by funksies, hospitale, koshuise, klubs, ens).

Gebruik:
• Ná verskeie klagtes van loopmae het die kollege hulle spysenier die trekpas gegee.

Afgelei:
• spyseniering

Vertaling:
Engels: caterer
Nederlands: traiteur

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sonneblom
Volgende onderwerp: sonnig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 22:01:06 UTC 2025