Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sog
sog [boodskap #130870] Tue, 14 April 2020 16:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Sog met haar kleintjies.
'n Sog met haar kleintjies.
sog
Afbreking: sog
Uitspraak: /sɔχ/


Selfstandige naamwoord: sog
Meervoud: sôe, sogge
Verkleinwoord: soggie
Meervoud van verkleining: soggies

Betekenis:
• 'n Vroulike vark.

Gebruik:
• Die varkies drink aan die sog.

Sinoniem:
• varksog
• wyfievark

Antoniem:
• beer

Vertaling:
Engels: sow
Nederlands: zeug
Xhosa: imazi yehagu
Zoeloe: ingulube yensikazi

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: soewereiniteit
Volgende onderwerp: sonneblom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 21:49:57 UTC 2025