skurf [boodskap #130861] |
Mon, 13 April 2020 18:56 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skurf
Afbreking: skurf
Uitspraak: /skəɾf/
Byvoeglike naamwoord: skurf
Vergrotende trap: skurwer
Oortreffende trap: skurfste
Attributief: skurwe
Partitief: skurfs
Betekenis:
• Grof en nie glad nie; oneffe.
• Onwelvoeglik; vuil; obseen.
Gebruik:
• My hakskene is skurf.
• Daardie grap is te skurf om oor te vertel.
Antoniem:
• glad
Vertaling:
Engels: mangy, scabby, rough
Nederlands: ruw
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|