Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skroewe
skroewe [boodskap #130860] Mon, 13 April 2020 18:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Skroewe
Skroewe
skroewe
Afbreking: skroe•we
Uitspraak: /ˈskru.və/


Selfstandige naamwoord: skroef
Meervoud: skroewe
Verkleinwoord: skroefie
Meervoud van verkleining: skroefies

Betekenis:
• Meervoud van skroef. Meer as een skroef.

Gebruik:
• Hoeveel skroewe het ons nodig om die kas teen die muur vas te skroef?

Spreekwoord:
• Alles staan op los skroewe. [Alles is deurmekaar.]

Vertaling:
Engels: screws
Nederlands: schroeven

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: adrenalien
Volgende onderwerp: skurf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 22:01:55 UTC 2025