oordrewe [boodskap #130856] |
Mon, 13 April 2020 10:07 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oordrewe
Afbreking: oor•dre•we
Byvoeglike naamwoord: oordrewe
Attributief: oordrewe
Betekenis:
• Buiten proporsie weergegee.
Gebruik:
• Skinderpraatjies, hoe oordrewe ook al, bevat gewoonlik 'n tikseltjie waarheid.
Sinoniem:
• vergroot
• buitensporig
• oormatig
• opgeblaas
Afgelei:
• oordrewenheid
Vertaling:
Engels: exaggerated, excessive, exorbitant, overdone
Nederlands: overdreven
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|