skerf [boodskap #130854] |
Mon, 13 April 2020 09:52 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skerf
Afbreking: skerf
Uitspraak: /skɛ̞ɾf/
Selfstandige naamwoord: skerf
Meervoud: skerwe
Verkleinwoord: skerfie
Meervoud van verkleining: skerfies
Betekenis:
• 'n Afgebreekte fragment of brokstuk.
Gebruik:
• Die pot het in skerwe geval.
• 'n Skerf het my gesny.
Sinoniem:
• brok
• brokstuk
• fragment
Vertaling:
Engels: shard, fragment, splinter.
Nederlands: brok, fragment
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|