Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skarminkel
skarminkel [boodskap #130853] Mon, 13 April 2020 09:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
skarminkel
Afbreking: skar•min•kel
Uitspraak: /ˌskarˈməŋ.kəl/


Selfstandige naamwoord: skarminkel
Meervoud: skarminkels
Verkleinwoord: skarminkeltjie
Meervoud van verkleining: skarminkeltjies

Betekenis:
• 'n Onaangename en onbetroubare persoon.
• (verouderd) 'n Lang, skraal mens of dier.

Gebruik:
• Hy is 'n regte skarminkel!

Spelfout:
• skerminkel
• skurminkel

Vertaling:
Engels: rogue, scoundrel; bag of bones
Nederlands: scharminkel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skaatsplank
Volgende onderwerp: skerf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 08 21:55:40 UTC 2025