Betekenis:
• 'n Plank op wiele waarop 'n mens kan ry of toertjies uitvoer.
Gebruik:
• Geen persoon mag enige rolskaatse of 'n skaatsplank of -bord of iets soortgelyk waaraan wiele geheg is gebruik of toelaat dat dit op 'n openbare pad gebruik word nie.