Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » servet
servet [boodskap #130848] Mon, 13 April 2020 09:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Gedekte tafel met gevoude servette.
'n Gedekte tafel met gevoude servette.
servet
Afbreking: ser•vet
Uitspraak: /sərˈfɛt/


Selfstandige naamwoord: servet
Meervoud: servete
Verkleinwoord: servetjie
Meervoud van verkleining: servetjies

Betekenis:
• 'n Doek wat mens aan tafel gebruik om die mond en vingers mee af te vee.

Gebruik:
• Kan ek nog 'n servet kry asseblief?

Spreekwoord:
• Te groot vir 'n servet en te klein vir 'n tafeldoek. [Nog nie volwasse nie, maar darem ook nie meer 'n kind nie.]

Afgelei:
• servethouer

Vertaling:
Engels: table-napkin, serviette
Nederlands: servet
Sotho: sarefete

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verlig
Volgende onderwerp: seuntjie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 02:51:23 UTC 2025