serp [boodskap #130846] |
Mon, 13 April 2020 07:32 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
serp
Afbreking: serp
Uitspraak: /sɛrp/
Selfstandige naamwoord: serp
Meervoud: serpe
Verkleinwoord: serpie
Meervoud van verkleining: serpies
Betekenis:
• 'n Kledingstuk wat om die hals gedra word; langwerpige lap om die nek warm te hou; halsdoek.
Gebruik:
• Dit is koud buite, vat 'n serp saam.
Vertaling:
Engels: scarf, muffier, sash.
Nederlands: sjaal, das
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|