Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » seevlak
seevlak [boodskap #130845] Mon, 13 April 2020 07:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Merker in Israel wat die hoogte bo seevlak op die pad tussen Jerusalem en die Dooie See aandui.
'n Merker in Israel wat die hoogte bo seevlak op die pad tussen Jerusalem en die Dooie See aandui.
seevlak
Afbreking: see•vlak
Samestelling: see + vlak
Uitspraak: /ˈsɪə̯.flak/


Selfstandige naamwoord: seevlak
Meervoud: seevlakke

Betekenis:
• Die gemiddelde hoogte van die seespieël (die vlak van die see).

Gebruik:
• Die seevlak het oor die eeue aansienlik gewissel, wat die verskyning en verdwyning van eilande en kuslyne veroorsaak.

Vertaling:
Engels: sea level
Nederlands: zeeniveau

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: seekomkommer
Volgende onderwerp: serp
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 02:43:19 UTC 2025