Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sandkasteel
sandkasteel [boodskap #130843] Mon, 13 April 2020 06:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Seun wat 'n sandkasteel bou.
'n Seun wat 'n sandkasteel bou.
sandkasteel
Afbreking: sand•kas•teel
Samestelling: sand + kasteel
Uitspraak: /ˈsant.kasˌtɪə̯l/


Selfstandige naamwoord: sandkasteel
Meervoud: sandkastele
Verkleinwoord: sandkasteeltjie
Meervoud van verkleining: sandkasteeltjies

Betekenis:
• 'n Miniatuur-kasteel wat van sand gebou is.

Gebruik:
• Die kinders speel op die strand en kyk wie die mooiste sandkasteel kan bou.

Vertaling:
Engels: sandcastle
Nederlands: zandkasteel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ruïne
Volgende onderwerp: seekomkommer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 02:45:41 UTC 2025