ruïne [boodskap #130842] |
Ma, 13 April 2020 06:42 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ruïne
Afbreking: ru•ïne
Uitspraak: /ryˈinə/
Selfstandige naamwoord: ruïne
Meervoud: ruïnes
Verkleinwoord: ruïnetjie
Meervoud van verkleining: ruïnetjies
Betekenis:
• 'n Baie vervalle gebou.
Gebruik:
• Hierdie ruïne is al wat van die ou kasteel oorgebly het.
Sinoniem:
• bouval
• puinhoop
Vertaling:
Engels: ruin
Nederlands: ruïne
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|