Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rooibos
rooibos [boodskap #130840] Mon, 13 April 2020 06:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
rooibos
Afbreking: rooi•bos
Samestelling: rooi + bos
Uitspraak: /ˈroːi̯bɔs/


Selfstandige naamwoord: rooibos
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Peuldraende struik (Aspalathus linearis) inheems aan die Cederberge waarvan kruietee gemaak word.

Gebruik:
• Die rooibos se blare word geoes, gekneus en in die son gelaat om te oksideer, waarna hulle hul kenmerkende rooi kleur verkry.

Afgelei:
• rooibostee

Vertaling:
Engels: red bush, rooibos
Nederlands: rooibos

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rof
Volgende onderwerp: ruit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 02:46:35 UTC 2025