Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » regstaat
regstaat [boodskap #130838] Mon, 13 April 2020 05:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
regstaat
Afbreking: reg•staat
Samestelling: reg + staat
Uitspraak: /ˈrɛχ.stɑːt/


Selfstandige naamwoord: regstaat
Meervoud: regstate
Verkleinwoord: regstaatjie
Meervoud van verkleining: regstaatjies

Betekenis:
• 'n Staat wat deur die oppergesag van die reg regeer word. Staat waar mag deur die reg gereguleer en beperk word.

Gebruik:
• Parlement is die hoogste verkose beraadslaende orgaan van 'n demokratiese regstaat.
• Baie lande is nie regstate nie.

Hiperoniem:
• staat

Vertaling:
Engels: constitutional state, nation of laws
Nederlands: rechtsstaat

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: massamoordenaar
Volgende onderwerp: rof
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 02:47:02 UTC 2025