Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » massamoordenaar
massamoordenaar [boodskap #130837] Mon, 13 April 2020 05:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
massamoordenaar
Afbreking: mas•sa•moor•de•naar
Samestelling: massa + moordenaar


Selfstandige naamwoord: massamoordenaar
Meervoud: massamoordenaars
Verkleinwoord: massamoordenaartjie
Meervoud van verkleining: massamoordenaartjies

Betekenis:
• 'n Persoon wat 'n klomp ander mense vermoor het.

Gebruik:
• Volgens die FBI se definisie is 'n massamoordenaar iemand wat vier of meer mense sonder enige afkoeltydperk tussenin doodgemaak het.

Vertaling:
Engels: mass murderer
Nederlands: massamoordenaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: moordenaar
Volgende onderwerp: regstaat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 02:51:28 UTC 2025