Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » moordenaar
moordenaar [boodskap #130836] Mon, 13 April 2020 05:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
moordenaar
Afbreking: moor•de•naar


Selfstandige naamwoord: moordenaar
Meervoud: moordenaars
Verkleinwoord: moordenaartjie
Meervoud van verkleining: moordenaartjies

Betekenis:
• Iemand wat 'n moord gepleeg het.

Gebruik:
• Die moordenaar is gelukkig reeds gearresteer en veroordeeld.

Antoniem:
• moordenares (vroulik)

Afgelei:
• huurmoordenaar
• kindermoordenaar
• massamoordenaar
• reeksmoordenaar
• sluipmoordenaar

Vertaling:
Engels: murderer
Nederlands: moordenaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: reeksmoordenaar
Volgende onderwerp: massamoordenaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 02:45:15 UTC 2025