reeksmoordenaar [boodskap #130835] |
Mon, 13 April 2020 05:34 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
reeksmoordenaar
Afbreking: reeks•moor•de•naar
Samestelling: reeks + moordenaar
Uitspraak: /ˈrɪə̯ks.mʊə̯r.də.nɑːr/
Selfstandige naamwoord: reeksmoordenaar
Meervoud: reeksmoordenaars
Verkleinwoord: reeksmoordenaartjie
Meervoud van verkleining: reeksmoordenaartjies
Betekenis:
• Persoon wat 'n reeks moorde gepleeg het, wat drie of meer mense oor 'n tydperk van meer as 'n maand vermoor het.
Gebruik:
• 'n Reeksmoordenaar het gewoonlik 'n seksuele afwyking en 'n negatiewe selfbeeld, wat dikwels met sadistiese eienskappe saamgaan.
Verwant:
• massamoordenaar
Vertaling:
Engels: serial killer
Nederlands: seriemoordenaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|