Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » raap
raap [boodskap #130834] Sun, 12 April 2020 20:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Raap.
'n Raap.
raap
Afbreking: raap
Uitspraak: /rɑːp/


Selfstandige naamwoord: raap
Meervoud: rape
Verkleinwoord: rapie
Meervoud van verkleining: rapies

Betekenis:
• Gewas waarvan die knol as groente geëet word, ook 'n goeie voer vir beeste.

Gebruik:
• 'n Raap se knol vorm bokant in die penwortel en in die stingel onder die laagste blare.

Vertaling:
Engels: turnip
Nederlands: raap


Werkwoord: raap
Verlede tyd: het geraap

Betekenis:
• Vinnig optel.

Gebruik:
• Sy raap 'n paar kledingstukke op en gooi dit in haar tas.

Spreekwoord:
• Hy raap en skraap alles. [Hy versamel voor die voet.]

Vertaling:
Engels: to gather, pick up, glean
Nederlands: rapen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pêrel
Volgende onderwerp: reeksmoordenaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 02:51:01 UTC 2025