Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pêrel
pêrel [boodskap #130833] Sun, 12 April 2020 19:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Pêrels
Pêrels
pêrel
Afbreking: pê•rel
Uitspraak: /ˈpæː.rəl/


Selfstandige naamwoord: pêrel
Meervoud: pêrels
Verkleinwoord: pêreltjie
Meervoud van verkleining: pêreltjies

Betekenis:
• 'n Harde ronde voorwerp wat sommige weekdiere (hoofsaaklik oesters, soms slakke) vorm en wat as sieraad geoes word.

Gebruik:
• Die kleur en vorm van 'n pêrel is belangrike maatstawwe in die bepaling van die prys daarvan.

Afgelei:
• pêrelduiker
• pêrelsnoer

Vertaling:
Engels: pearl
Nederlands: parel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pynstiller
Volgende onderwerp: raap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 02:47:11 UTC 2025