Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pynstiller
pynstiller [boodskap #130832] Sun, 12 April 2020 19:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20993
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
pynstiller
Afbreking: pynstiller
Samestelling: pyn + stil + -ler
Uitspraak: /ˈpəi̯nˌstə.lər/


Selfstandige naamwoord: pynstiller
Meervoud: pynstillers
Verkleinwoord: pynstillertjie
Meervoud van verkleining: pynstillertjies

Betekenis:
• Medisyne wat pyn verlig maar nie genees nie.

Gebruik:
• 'n Pynstiller wat algemeen vir inflammasie gebruik word, is met 'n verhoogde risiko vir kardiovaskulêre siektes en beroerte verbind.

Vertaling:
Engels: painkiller
Nederlands: pijnstiller

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: koterie
Volgende onderwerp: pêrel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 02:42:06 UTC 2025