| koterie [boodskap #130831] |
So., 12 April 2020 18:30 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24169 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
koterie
Afbreking: ko•te•rie
Selfstandige naamwoord: koterie
Meervoud: koterieë
Betekenis:
• 'n Geslote groep wat na binne gekeer is en net uitgesoekte persone as lede aanvaar.
Gebruik:
• Zuma en sy koterie kon nie sonder handskoene aangedurf word nie.
Sinoniem:
• binnekring
• kliek
Vertaling:
Engels: coterie
Nederlands: coterie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|