py [boodskap #130830] |
Sun, 12 April 2020 18:15 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
py
Afbreking: py
Uitspraak: /pə̟i̯/
Selfstandige naamwoord: py
Meervoud: pye
Betekenis:
• 'n Lang kledingstuk deur monnike dra.
Gebruik:
• Die heilige Migael het skielik verskyn en een van die monnike aan die py gegryp.
Vertaling:
Engels: gown
Nederlands: pij
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|