polder [boodskap #130825] |
Sun, 12 April 2020 15:36 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20993 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
polder
Afbreking: pol•der
Uitspraak: /ˈpɔl.dər/
Selfstandige naamwoord: polder
Meervoud: polders
Verkleinwoord: poldertjie
Meervoud van verkleining: poldertjies
Betekenis:
• Laagliggende gebied wat gedreineer is, omring deur dyke, sodat die stand van die water kunsmatig gereël kan word.
Gebruik:
• Groot dele van Nederland bestaan uit polders.
Afgelei:
• polderland
• poldermeule
Verwant:
• dyk
Vertaling:
Engels: polder
Nederlands: polder
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|